Sale!

Vreesloos Vry

R174.25 R25.00

Vreesloos Vry is nou R60 per boek, posgeld uitgesluit.? Koop 10 boeke en betaal R600 , posgeld ingesluit.

In stock

SKU: GHB001 Categories: , Tags: ,

Vreesloos Vry is the true story of Louis and Hettie Brittz’s experience before and after an armed robbery during which Hettie was raped. But the book does not just tell this story. Vreesloos Vry is an invitation to each reader to search for the answers to difficult questions about hardship in life, but even more so ? an invitation to search for the loving, almighty God that works behind the scenes, in our hearts and in the finest detail, to turn such an awful event into a story of healing, hope and freedom.
The book provides keys with which the reader can also escape from their own pain and anger. The story is honest and Hettie also shares areas in her life where the triumph did not come so easily. She asks the question if we don’t live in pain for longer than is necessary. Is there a quicker way to healing? Vreesloos Vry invites you to take the first step in choosing against being scared so that power, love and self control can help you to discover a brand new path in life.

Resensie

Resensie # 2 Oktober 2011 deur Linda Fourie

VREESLOOS VRY deur Hettie Brittz

Nadat ek baie lank gewag het vir Hettie Brittz se boek, Vreesloos Vry, om op die rakke van Cum Boeke te verskyn, het ek dit vir my bestel en kon ek dit uiteindelik lees.

Soos almal seker weet, is Hettie die vrou van die gospelsanger, Louis Brittz, wat bietjie meer as ‘n jaar gelede tydens ‘n rooftog in haar huis verkrag is, terwyl Louis met ‘n rewolwer ontvoer is.

In Vreesloos Vry vertel Hettie hoe sy en Louis by vergifnis uitgekom het en, ten spyte van die ontsteltenis en selfs negatiewe reaksies van mense oor hul uitlatings, slegs met dankbaarheid en diepe nederigheid na die gebeure kan kyk.

Hettie praat opreg en eerlik oor o.a. versoeking, intimiteit en vergifnis, om maar net ‘n paar aspekte wat sy aanraak, op te noem, maar wat my opval en beindruk is die feit dat sy eg-menslik is en beslis nie ‘n “holier-than-thou”-houding inneem nie.

Die boek is waarlik ‘n beskrywing van hoe groot, werklik en teenwoordig God is en ek het dit beleef as inspirerend en leersaam, maar wat my die meeste bybly, is die feit dat God steeds met ons praat en ons wil gebruik om dit wat ons reeds het, en weet en is, vir iemand te gee wat presies dit nodig het.

Additional information

Weight 0.406 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vreesloos Vry”

Your email address will not be published. Required fields are marked *