Versorg jou kind siel en gees luister hulpbron

R209.95

Versorg jou kind siel en gees stel bestaan uit 3 MP3

‘n Geestelike erflating
Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders
oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir hulle
makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te
kies?
Kwaliteittyd
‘n Luisterhulpbron oor die individuele behoeftes van kinders en hoe
om dit aan te spreek. Is kwaliteittyd ‘n mite? Hoe moet
besige ouers maak?
Beskerm jou kind!
‘n Luisterhulpbron oor die emosionele, fisieke en geestelike
beskerming van ons kinders. Waar is die balans tussen
oorbeskerming en weerbaarheid?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Versorg jou kind siel en gees luister hulpbron”

Your email address will not be published. Required fields are marked *