3 CD’s om jou kind se siel en gees te versorg:
‘n Geestelike erflating
Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir hulle makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te kies?
Kwaliteittyd
‘n CD oor die individuele behoeftes van kinders en hoe om dit aan te spreek. Is kwaliteittyd ‘n mite? Hoe moet besige ouers maak?
Beskerm jou kind!
‘n CD oor die emosionele, fisieke en geestelike beskerming van ons kinders. Waar is die balans tussen oorbeskerming en weerbaarheid?
Reviews
There are no reviews yet.