Tweens Profiel Toets – Afrikaans

R40.00

Hierdie kort Tween Trees aanlyn profiel toets gaan jy help om jou kind ouderdom 7 – 11 jaar se temperament te identifisee soos uiteengesit in die boek van Hettie Brittz, Kweek kinders met Karakter.

Hierdie kort Tween Trees aanlyn profiel toets gaan jy help om jou kind ouderdom 7 – 11 jaar se temperament te identifiseer soos uiteengesit in die boek van Hettie Brittz, Kweek kinders met Karakter.

Let asb hierop dat hierdie toets gaan net jou kind se temperament identifiseer. Jy sal addisionele hulpbron nodig he om meer kennis oor die verstaan van die temperament en hoe jy die inligting gaan toepas.

Vir meer inligting oor jou kind se temperament en die toepassing daarvan stel die volgende produkte voor:

Kortpad deur die oerwoud

Kweek kinders met karakter

Tall Trees Kids profile