Tinytrees Profiel Toets – Afrikaans

R40.00

Hierdie kort Tween Trees aanlyn profiel toets gaan jy help om jou kind ouderdom 7 – 11 jaar se temperament te identifisee soos uiteengesit in die boek van Hettie Brittz, Kweek kinders met Karakter.

Hierdie kort Tween Trees aanlyn profiel toets gaan jy help om jou jong kind onder die ouderdom van 7 jaar se temperament te identifiseer soos uiteengesit in die boek van Hettie Brittz, Kweek kinders met Karakter.

Hierdie toets is ontwikkel om jou te help om jou kind se Boomsoort (temperament) te bepaal. Ons moedig jou egter aan om nie slegs jou kind te etiketteer nie, maar om ook die nodige kennis en insig omtrent sy/haar spesifieke boomsoort te ontdek om jou unieke kind beter te verstaan en te kan koester. Dis moontlik as jy die toets asook een van ons produkte oor temperament saam gebruik. Loer gerus na die volgende temperament hulpbronne:

Kortpad deur die oerwoud

Die bome in ons tuin DVD (ook beskikbaar as aanlyn kursus onder die video hulpbronne)

Kweek kinders met karakter

Tall Trees Kids profile