Sleutels tot ware vergifnis en vreesloosheid

R99.70

In stock

SKU: CDVV01 Category:

Sleutels vir ware vergifnis en vreesloosheid

Kan ‘n mens vergewe maar nie vergeet nie?
Watter soort vergifnis is die moeilikste?
As die Bybel ons waarsku dat die vyand slag, steel en verwoes, hoe kan ons dan vreesloos lewe?

Hierdie CD gee 5 sleutels vir vergifnis en 3 teen vrees, sodat elkeen wat dit met die hulp van die heilige Gees in hulle lewens waar maak, waarlik vry sal lewe.

Hierdie sleutels was wat Louis en Hettie tydens hulle roof, verkragting en ontvoering gebruik het, ook in hulle lewens daarna. Dit het vir hulle vryheid gebring wat hulle graag met jou wil deel.

Additional information

Weight 0.081 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sleutels tot ware vergifnis en vreesloosheid”

Your email address will not be published. Required fields are marked *