Skenk ‘n kaartjie: Zoom-Praatjie 1 Junie 2020

R50.00

Wil jy graag ‘n geskenk vir iemand gee? Dalk wil jy dankie sê, dalk wil jy bemoedig, dalk wil jy inspireer?

Die ideale geskenk: Koop vir jou vriend/vriendin ‘n kaartjie om die praatjie by te woon.

Lees asseblief die instruksies hieronder.

 

In stock

Gift Card codes will only apply to the following products:

Zoom-praatjie -Weet jy wat jou kind voel? |
To Name*
To Email *
Message

SKU: Web01-1June Category:

Wil jy graag ‘n geskenk vir iemand gee? Dalk wil jy dankie sê, dalk wil jy bemoedig, dalk wil jy inspireer?

Die ideale geskenk: Koop vir jou vriend/vriendin ‘n kaartjie om die praatjie by te woon.

Die Zoom-Praatjie deur Marietjie Nel is geskeduleer vir Maandag 1 Junie om 8uur die aand. Die tema: Weet jy wat jou kind voel? 

Stappe om ‘n kaartjie te skenk:

  1. Tik die naam en e-pos adres van die persoon wat die geskenkbewys moet ontvang in.
  2. Tik ‘n persoonlike boodskap aan jou vriend/vriendin.
  3. Kies ‘n EMAIL TEMPLATE sodat die sisteem ‘n epos stuur met die nodige skakels en kode.
  4. Voeg die produk in jou mandjie deur op ADD te klik. Jy sal ‘n boodskap opmerk wat bevestig dat die geskenkbewys in jou mandjie gelaai is.
  5. Koop nog ‘n geskenkbewys (vir ‘n ander persoon) deur stappe 1 tot 4 te herhaal, indien nodig.
  6. Voltooi die transaksie deur na CHECKOUT te gaan.
  7. Die sisteem sal outomaties die e-pos stuur sodra jou betaling verwerk is.

Kyk na hierdie video as jy vashaak.

Lees asb. die volgende:

Hierdie geskenkbewys kan slegs gebruik word vir die Zoom-praatjie wat die 1e Junie @ 20:00 plaasvind, en verval indien dit nie gebruik word nie.

Indien jy dit vir iemand gestuur het wat nie die praatjie kan bywoon nie, kan jy die e-pos (betyds) na iemand anders aanstuur, maar die geskenkkode kan slegs eenkeer gebruik word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skenk ‘n kaartjie: Zoom-Praatjie 1 Junie 2020”