Pa en Ma op dieselfde bladsy – Stel 6 (2 CD stel)

R125.95

In stock

SKU: IGCDS007 Category:

2 CD?s wat sorg dat ma en pa op dieselfde bladsy is:
Good cop; bad cop
‘n CD oor die dilemma wanneer Pa en Ma verskillend dissiplineer. Hoe om weer op dieselfde bladsy te kom. Doen ? kort stylanalise om vas te stel of jy te gaaf of te kwaai is!

Pa in die hoofrol.
‘n Gesprek met ‘n pa oor wat dit prakties beteken om koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne rolle raak. ‘n Boodskap vir ma’s wat voel dat Pa dalk sy rol beter kan speel en ‘n boodskap vir pa’s wat dit regtig graag wil doen!

Additional information

Weight 0.105 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pa en Ma op dieselfde bladsy – Stel 6 (2 CD stel)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *