(on)Natuurlike Ma

R190.00

In stock

SKU: IGON01 Categories: , ,

Jy is God se A-plan vir jou kinders, al wil jy jouself soms vir aanneming opgee en jou kinder in meer bekwame hande laat.

Elke ma voel soms onnatuurlik in haar maweesrol. (on)Natuurlike Ma gee jou toestemming om te erken dat jy anders is

  • ontmasker die mite van die ‘Natuurlike Ma’
  • lees hoe ‘n ma soos jy elke seisoen van mawees beleef – van swangerskap tot die oumajare!
  • verstaan die ma’s wat jou seergemaak het, vergewe hulle en waardeer ook hulle sterkpunte
  • ontdek watter karaktereienskappe van God jy deur jou unieke mawees vir jou kinders leer
  • leer die sewe waarhede wat van jou ‘n (bo)Natuurlike Ma maak

Enige ma kan met God se hulp moederskap nie net oorleef nie, maar daarin floreer.  In jou  Godgegewe ontwerp is die inleinding tot die mooi storie wat Hy in jou gesin wil skryf, want jy is gekies vir hierdie voorreg!