Meesterbrein: Kweek Heel Harte – 6 x Woensdag sessies

R1,200.00

6 x Meesterbrein sessies oor die boek Kweek Kinders met Heel Harte op Woensdagaande. Lees asb meer besonderhede aan die onderkant.

 

Sold By: Evergreen Parenting | EverGrowth Online

Description

Meesterbrein (MasterMind) sessies oor die boek Kweek Kinders met Heel Harte 

Aangebied deur Annatjie van Zyl oor 6 Zoom sessies op Woensdagaande @ 19:30 – 21:30

Ons lees net 1 hoofstuk per week en gesels dan heerlik daaroor in ons Zoom sessies. Ek help jou om die inligting prakties toe te pas en jy hoor ook sommer wat ander ouers dink en sê.

Koop jou e-boek op Amazon en lees saam. (Let wel: die e-boek is nie ingesluit by die kaartjieprys nie).

Spesiale aanbod*:

Koop ‘n kaartjie om al 6 sessies by te woon en ontvang ‘n geskenk ter waarde van R150: Emotional Intelligent Discipline.

Program vir Woensdagoggend sessies:

  1. Woensdag 6 September – Versorg jou kind se gees (1)
    • Gee vir jou kind ‘n groot geestelike erfporsie.
    • Leer jou kind geloofswaarhede.
  2. Woensdag 20 September – Versorg jou kind se gees (2)
    • Wees vir jou kind ‘n voorbeeld om na te volg
    • Beskerm jou kind teen ‘n giftige kultuur
  3. Woensdag 11 Oktober – Versorg jou kind se hart (1)
    • Kwaliteittyd wat jou kind se hart heel hou.
    • Ankers en sinkers vir jou kind se eiewaarde.
  4. Woensdag 25 Oktober – Versorg jou kind se hart (2)
    • Bou jou kind se selfbeeld.
    • Wat kan jy doen as jou kind verwerp of ongewild voel?
  5. Woensdag 8 November – Versorg jou kind se hart (3)
    • Bou jou kind se emosionele intelligensie.
  6. Woensdag 22 November – Versorg jou kind se karakter
    • Hoe help vorm jy jou kind se karakter?
    • Kweek ‘n betroubare karakter by jou kind.

Hoe werk dit?

  • Laai die produk in jou mandjie.
  • Gaan na CHECKOUT om betaling te maak.
  • Ontvang ‘n e-pos met die Zoom uitnodiging.
  • Die gratis produk* is dadelik beskikbaar – vind dit onder MY PROFILE > MY COURSES.

ONTHOU OM JOU E-BOEK OP AMAZON TE GAAN KOOP!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meesterbrein: Kweek Heel Harte – 6 x Woensdag sessies”