Manipulasie: Die vyand van gesag en Die ewige baklei – Stel 5 (2 CD stel)

R125.95

In stock

SKU: IGCDS006 Categories: ,

2 CD’s oor manipulasie en bakleiery tussen broers en susters.
Manipulasie: Die vyand van gesag.
Ontdek wie die manipuleerders in die huis is, waarom hulle manipuleer en hoe dit be?indig kan word. Dis nie net kinders wat manipuleer nie – it takes two to tango.

Die ewige baklei!
‘n CD oor sibling rivalry. Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hulle leer?

Additional information

Weight 0.101 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Manipulasie: Die vyand van gesag en Die ewige baklei – Stel 5 (2 CD stel)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *