Luisterhulpbron: Beskerm jou kind

R40.00

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hettie Brittz gesels oor die emosionele, fisieke en geestelike beskerming van ons kinders. Wat is die balans tussen oorbeskerming en weerbaarheid?

Die formaat: 

  • Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
  • Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.

Hoe werk dit?

  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
  • Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
  • Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.

Besluit vandag om intensioneel te wees met die beskerming van jou kind op fisieke, emosionele en geestelike vlak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Beskerm jou kind”