Kweek Kinders met Karakter

R199.00

In stock

SKU: IGBK001 Categories: , Tags: , , , ,

KWEEK KINDERS MET KARAKTER – NUWE VOORBLAD EN UITLEG IS NOU OOK BESKIKBAAR

Oorweeg gerus om die Engesle weergawe “Growing Kids with Character 2.0” te koop, aangesien dit ook ‘n aanlynskakel na die kleuter-, laerskool- en tienertoetse in Engels bevat, wat verseker dat jy die nuutste temperament inligting het. Die boek het ook al die oorspronklike, prettige prentjies, aanhalings en grappies in wat nie meer in die Afrikaanse weergawe is nie. Ons het sopas ‘n nuwe druk laat doen, dus is voorraad volop!

Hierdie topverkoper is nou spesiaal vir besige ma’s verkort maar bevat nog al die inligting van die oorspronklike Kweek Kinders met Karakter – vir elke ouer en onderwyser wat hulleself, hulle huweliksmaats en hulle kinders beter wil verstaan ten einde beter lief te he!

Additional information

Dimensions 150 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kweek Kinders met Karakter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *