Kweek kinders met karakter

R285.00

As jy ‘n ouer is, kan jy jou waarskynlik nie die lewe sonder een van jou kinders se unieke eienskappe voorstel nie.  Dit verskaf jou vreugde, maar kan ook soms ‘n uitdaging wees.

Kweek Kinders met Karakter is ‘n konsep wat spruit uit Hetttie Brittz se reis met haar eie kinders.  Dit is geskryf vir ouers in elke fase van ‘n kind se lewe, en help ma’s en pa’s om hulle kinders se uniekheid te ontdek en te koester.

Wil jy graag weet…

Waarom ‘n straf vir een kind werk, maar nie vir die ander nie?  Hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar regtig verstaan?  Hoe om jou kind se emosies en behoeftes reg te hanteer?

Dan is Kweek Kinders met Karakter vir jou bedoel!

INGESLUIT IN DIE PAKKET:

PROFIELTOETS VIR KINDERS EN OUERS, ASOOK HANDLEIDING om kinders se profiele te verstaan.

Let wel: Hierdie boek, Hettie Brittz se eerste titel, is uitgegee deur Carpe Diem Media, daarom besit Green Hope Media (Immergroen Ouerskap se eie Uitgewers Maatskappy) nie die regte om hierdie produk te verkoop nie. Fasiliteerders, in hul persoonlike kapasiteit, kan wel.

Additional information

Weight 0.362 g
Dimensions 24 × 17 × 2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kweek kinders met karakter”

Content missing