Kweek Kinders met Karakter EN Kweek Gesonde Gesag (stel van 4 CD’s)

R262.45

In stock

SKU: IGCD001 Category:

Hierdie stel van 4 CDs (tussen 45 en 60min elk) is opgeneem tydens ‘n seminaar met 500 entoesiastiese ouers. Met die luister van hierdie CDs kan jy saam met honderde ouers toegerus word met kennis en praktiese wenke rakende temperament, die herwinning van jou gesag en die verbreking van manipulasie in jou huisgesin! Dis ideaal vir diegene wat Kweek Kinders met Karakter en Kweek Gesonde Gesag gelees het en die kern daarvan op ‘n nuwe manier wil hersien. Dit benader die inligting van hierdie twee ouerskapboeke uit ‘n vars invalshoek en gee dus informasie wat aanvullend is en nie die inhoud van die boeke herhaal nie. Is jy nie eintlik ‘n leser nie, is hierdie een manier om darem ‘n basiese begrip van temperament en gesag te kry!

Additional information

Weight 0.204 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kweek Kinders met Karakter EN Kweek Gesonde Gesag (stel van 4 CD’s)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *