Kweek gehoorsame, verantwoordelike kinders – Stel 4 (2 CD stel)

R125.95

In stock

SKU: IGCDS005 Category:

2 CD’s om gehoorsame en verantwoordelike kinders te kweek:
Hoeveel keer moet ek praat?!
‘n CD om jou te help onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe
vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees met
die vergeetagtigheid?

Doen jou werkies!
‘n CD oor die kweek van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by ons kinders. Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?

Additional information

Weight 0.102 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kweek gehoorsame, verantwoordelike kinders – Stel 4 (2 CD stel)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *