Kreatiewe Dissipline-idees vir ouers

R146.95

In stock

SKU: IGDVD003 Category:

Kreatiewe Dissipline behels dat ons ons kinders een stappie voor moet wees! Hierdie DVD is die soort toerusting wat elke ouer nodig het vir die alledaagse uitdagings van kinderopvoeding: tafelmaniere, vergeetagtigheid, emosies, bakleiery, agtelosigheid, onverantwoordelikheid … daar is soveel uitdagings! Vind hier die praktiese oplossings in kort, toeganklike videosnitte wat jy tussen jou rits dagtake soos ‘n reddingsboei kan vasgryp.

Additional information

Weight 0.091 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kreatiewe Dissipline-idees vir ouers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *