Kreatiewe Dissipline-idees vir ouers en opvoeders

R146.95

In stock

SKU: IGDVD004 Category:

Kreatiewe Dissipline behels dat ons ons kinders een stappie voor moet wees! Die tweede DVD met die soort toerusting wat elke ouer en onderwyser nodig het vir die alledaagse uitdagings van kinderopvoeding: slegte maniere, ongemotiveerdheid, onverantwoordelikheid, … daar is soveel uitdagings! Vind hier die praktiese oplossings in kort, toeganklike videosnitte wat jy tussen jou rits dagtake soos ‘n reddingsboei kan vasgryp.

Additional information

Weight 0.088 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kreatiewe Dissipline-idees vir ouers en opvoeders”

Your email address will not be published. Required fields are marked *