Kortpad deur die Oerwoud – E BOOK

R83.95

Out of stock

Category:

Jare lank al gebruik skole en gesinne die boek Kweek Kinders met Karakter en die Immergroen Ouerskap A1- en A3-Temperamentplakkate om kinders se boomsoorte (temperamente) te bepaal en maniere te vind om ons boompies te koester, te snoei en doeltreffend groot te maak.

Hierdie PDF boekie kombineer al die inligting op die temperamentplakkate in een maklik hanteerbare en bergbare produk wat tuis, in die skool en selfs tydens ‘n vakansie gebruik kan word. ‘n Mens kan die sakpasgids mos soveel makliker as ‘n swaar boek saamneem!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kortpad deur die Oerwoud – E BOOK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *