Kortpad deur die Oerwoud

R109.95

In stock

SKU: GHB010 Categories: , Tags: ,

Jare lank al gebruik skole en gesinne die boek Kweek Kinders met Karakter en die Immergroen Ouerskap A1- en A3-Temperamentplakkate om kinders se boomsoorte (temperamente) te bepaal en maniere te vind om ons boompies te koester, te snoei en doeltreffend groot te maak.

Hierdie nuwe boekie kombineer al die inligting op die temperamentplakkate in een maklik hanteerbare en bergbare produk wat tuis, in die skool en selfs tydens ‘n vakansie gebruik kan word.  ‘n Mens kan die sakpasgids mos soveel makliker as ‘n swaar boek saamneem!

SIEN ASSEBLIEF OOK DIE ENGELSE WEERGAWE – “FINDING YOUR WAY IN THE JUNGLE”

Additional information

Weight 0.15 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kortpad deur die Oerwoud”

Your email address will not be published. Required fields are marked *