Klein of groot kwessies?

R50.00

Videos deur Hettie Brittz oor tipiese kwessies met tieners en wat ouers kan doen. Deel 3 van 4 in die reeks: Ek en my tiener

Sold By: Hettie Brittz

Description

Klein of groot kwessies?

Die derde deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’

Die Inhoud:
Soms is dit die klein dingetjies wat saak maak, maar hoe besluit ouers watter kwessies is klein genoeg om te ignoreer en watter is groot genoeg dat ons dit nie kan bekostig om nie met goed deurdinkte planne daaroor te gesels nie?

Hettie bespreek ‘n paar tipiese kwessies met tieners om jou te help besluit:

  • Kleredrag
  • Die proeseltjie wyn uit pa of ma se glas
  • Aanlynverhoudings
  • Aggressie en/of woedeuitbarstings
Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwenke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.
Die formaat:
  • Hierdie aanlynkursus bestaan uit 4 videos met praktiese vrae by elkeen. 
Hoe werk dit? 
  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, plaas die bestelling en voltooi die betalingsproses. 
  • Daarna sal jy die titel vind onder MY PROFILE > MY COURSES.
  • Jy kan slegs die videos via streaming kyk – dit kan nie afgelaai word nie.
  • Jy het lewenslange toegang en kan die videos soveel keer kyk as wat jy wil. 

Besluit vandag wat belangrik genoeg is om ‘n issue oor te maak (soos die tieners sou sê.)

*Loer gerus ook na die ander kursusse in die reeks: ‘Ek en my Tiener’ hier.

Let wel: Ons mees volledigste video-kursus vir ouers van tieners is ‘The Teen Parenting Garden‘ en is ongelukkig slegs in Engels beskikbaar.