Sale!

Jou Kind en Seksualiteit -Stel 8 (1CD)

R135.00 R67.50

In stock

SKU: IGCDS009 Category:

Ouers wat besef dat seksualiteit kinders se liggaam, siel en gees raak, wil graag sien dat hulle kinders op die regte tyd en die regte manier oor seksualiteit ingelig word. Hulle besef dat vandag se kinders in ‘n kultuur gedompel is wat deurweek is met seksuele aanslae. Pornografie kom deur elke denkbare kanaal en tienerswangerskappe kom al hoe meer en al hoe jonger voor. Laerskoolkinders moet nou al goed gewapen wees met inligting en weerbaarheid.

Hierdie CD gee perspektief en waardevolle wenke.

Additional information

Weight 0.100 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jou Kind en Seksualiteit -Stel 8 (1CD)”