Immergroen Ouerskapwenke – Tieners

R125.95

Out of stock

SKU: BSF056DVD Category:

Geselekteer uit meer as 200 DAGBREEK TV-insetsels deur Hettie Brittz, vir alle ouers met Tieners.
1. Ek kan nie met my tiener praat nie.
2. Kweek verantwoordelike tieners.
3. My tiener en gesonde keuses.
4. My tiener weier om dinge saam met die gesin te doen.
5. My tiener en kleredrag.
6. Die gevaar van aanlynverhoudings.
7. Die proeseltjie wyn uit pa of ma se glas.
8. Tieners en aggressie.
9. Hoe berei ek my tiener voor vir die lewe?
10. Tieners en mensehandel.
11. My tiener weet nie wat hy wil word nie.
12. Hoe verbreed ek my tiener se lewensuitkyk?
13. Moet my kind universiteit toe gaan?
14. Wanneer pa en ma oor kleredrag verskil.
15. My tiener en die toe kamerdeur.
16. My selfsugtige tiener.
17. Wanneer tieners dreig en afpers.

Additional information

Weight 0.086 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Immergroen Ouerskapwenke – Tieners”

Your email address will not be published. Required fields are marked *