Immergroen Ouerskapwenke – Laerskoolkinders

R125.95

Out of stock

SKU: BSF057DVD Category:

Geselekteer uit meer as 200 DAGBREEK TV-insetsels deur Hettie Brittz, vir alle ouers met Laerskoolkinders.
1. Die eerste skooldag.
2. My kind wil nie deelneem nie.
3. Kompetisie tussen laerskoolkinders.
4. Huiswerkgevegte.
5. My tienjarige is verlief.
6. My kind is aggressief.
7. Wanopvattings oor boeliegedrag.
8. Help, my kind word geboelie!
9. Is ons magteloos teen boeliegedrag?
10. Verhoudingsbou met ?n laerskoolkind.
11. My kind weier om te groet.
12. Hoeveel sakgeld is te veel?
13. My laerskoolkind wil nie ?nee? aanvaar nie.
14. My kind en sy rekenaar.
15. My kind weier om huistake te verrig.
16. Hoe gemaak met sinnelose huiswerk?
17. My kind en detensie.
18. Skakel daardie TV af!

Additional information

Weight 0.086 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Immergroen Ouerskapwenke – Laerskoolkinders”

Your email address will not be published. Required fields are marked *