Immergroen Ouerskapwenke -Fondasies vir ouers, stiefouers en grootouers

R125.95

In stock

SKU: BSF058DVD Category:

Geselekteer uit meer as 200 DAGBREEK TV-insetsels deur Hettie Brittz.
Fondasies vir ouers, stiefouers en grootouers.
1. Moet ouerskap so verwarrend wees?
2. Waar begin ons om ons gesin reg te ruk?
3. Is ek ?n slegte ma?
4. Wanneer Pa en Ma baklei.
5. Die unieke rol van ?n pa.
6. Is ?n enkelouerhuis altyd stukkend?
7. Wanneer Mamma skree.
8. Is ek ?n oorbeskermende ouer?
9. Die waarde van ?n oupa.
10. Die waarde van ?n ouma.
11. Grense met grootouers.
12. Grootouers se vakansierol.
13. Hoop vir hersaamgestelde gesinne.
14. Wat maak ?n ma ?n goeie ma?
15. Waarom verloor ouers beheer?
16. Ouerskapwysheid uit Afrika.
17. Hoe praat ek met my kind oor ernstige siekte?
18. Hoef my kinders van my foute te weet?

Additional information

Weight 0.086 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Immergroen Ouerskapwenke -Fondasies vir ouers, stiefouers en grootouers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *