/ / / Hoop as jou tiener se styl, houding en sin vir verantwoordlikheid nie dieselfde as joune is nie

Hoop as jou tiener se styl, houding en sin vir verantwoordlikheid nie dieselfde as joune is nie

R50.00

Videos deur Hettie Brittz met hoop vir ouers van tieners. Deel 2 van 4 in die reeks: Ek en my tiener

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hoop as jou tiener se styl, houding en sin vir verantwoordlikheid nie dieselfde as joune is nie

Die tweede deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’

Die Inhoud:

Een doel vir ouers is om kinders te lei na volwassenheid. In hierdie videos gee Hettie Brittz ‘n paar voorbeelde van gedrag wat dui op onvolwassenheid en hoe ons, as ouers van tieners, ons kinders kan help om te groei:

  • Gesonde keuses
  • Aanvaar verantwoordelikheid vir hul foute
  • Tieners wat dreig en afpers
  • Wanneer pa en ma verskil
Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwe nke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.
Die formaat:
  • Hierdie aanlynkursus bestaan uit 4 videos met praktiese vrae by elkeen.
Hoe werk dit?
  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, plaas die bestelling en voltooi die betalingsproses.
  • Daarna sal jy die titel vind onder MY PROFILE > MY COURSES.
  • Jy kan slegs die videos via streaming kyk – dit kan nie afgelaai word nie.
  • Jy het lewenslange toegang en kan die videos soveel keer kyk as wat jy wil.

Kry hoop vandag!

*Loer gerus ook na die ander kursusse in die reeks: ‘Ek en my Tiener’ hier.