Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat?

R40.00

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hettie Brittz gesels oor die vermoë om te kan onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees.

Die formaat: 

  • Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
  • Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.

Hoe werk dit?

  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
  • Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
  • Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.

Kies om so te praat dat jy dit vir jou kind makliker / moontlik maak om te luister.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat?”