/ / / Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat

Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat

R40.00

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming’ sodra ons jou betaling ontvang het.
Onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat”