Hande in die hare

R121.75

In stock

SKU: GHB014 Categories: , Tags: , , ,

?Dit is die klein dingetjies wat ons so laat ?verdroog? en ?blare afgooi?!

Aantrektyd, inkopietyd, badtyd, slaaptyd en etenstyd is mos oral berug as gesinsmeltpunte!
Hopelik gee hierdie aan elkeen wat dit lees ? nuwe hart oor ouerskap, maar ook ? handvol praktiese toerusting vir uitdagings soos: “Hoe tem ‘n mens ‘n baba met kloue”, “Ontlont konflik op die regte tyd” en “Vyf maniere om winkel-tantrums te voorkom”.

Dis my gebed dat hierdie weeklikse wenke jou sal help om nie alleen of moedeloos te voel in die groot taak van ouerskap nie. Mag dit jou uitdaag, aanspreek en bemoedig.????Hettie Brittz

Additional information

Weight 0.88 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hande in die hare”

Your email address will not be published. Required fields are marked *