Luisterhulpbron – Good cop, bad cop

R40.00

‘n Klanksnit deur Hettie Brittz oor wanneer Pa en Ma verskillend dissiplineer. Lees asb meer hieronder:

Sold By: Hettie Brittz

Description

Speel julle Good cop, Bad cop?

Ek verwys na die dilemma wanneer Pa en Ma verskillend dissiplineer. Is jy te gaaf of te kwaai? Die kinders kom dit agter en speel dan saam. Elke ouer het ‘n natuurlike styl as dit kom by dissipline, maar die verskil in styl is nie veronderstel om kinders te verwar nie. Dissipline vorm ‘n kind se gedagtes, besluite en later ook hul gewoontes.

Die formaat:

  • Hierdie aanlynkursus bevat ‘n klanksnit deur Hettie Brittz. Jy kan dit luister op ons webtuiste via streaming. Die klanksnit is 30min in totaal.

Hoe werk dit? 

  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, plaas die bestelling en voltooi die betalingsproses.
  • Daarna sal jy die titel vind onder MY PROFILE > MY COURSES.
  • Jy het lewenslange toegang en kan die klanksnit soveel keer luister as wat jy wil.

Besluit vandag om as ouerpaar op dieselfde bladsy te kom!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron – Good cop, bad cop”