Geestelike Erflating Web-Praatjie

R0.00

Hierdie Zoom-Praatjie is opgeneem , 11 Mei 2020.Nantie praat oor hoe ouers ‘n geestelike erflating bou. Het jy al ooit gewonder hoe jy jou nalatenskap kan verewig? 

 

Category:

Hierdie Zoom-Praatjie is opgeneem , 11 Mei 2020. Nantie praat oor hoe ouers ‘n geestelike erflating bou. Het jy al ooit gewonder hoe jy jou nalatenskap kan verewig?

Nantie van Aswegen is een van ons Immergroen Konsultante. 

 

 

  • Hoe werk 'n Zoom-Praatjie?

    • Die praatjie word op Zoom gehou. Dis beter om vooraf Zoom op jou foon of rekenaar te installeer. www.zoom.us
    • Jy kan slegs een kaartjie aankoop vir jouself. Jy kan wel 'n geskenkbewys aankoop vir iemand anders
    • Sodra jy klaar jou sitplek gekoop het, sal jy per e-pos 'n skakel ontvang na 'n bladsy met die Zoom details.
    • Die Zoom Meeting ID en password sal egter eers 5min voor die praatjie begin op die bladsy verskyn (as 'n veiligheidsmaatreel.)
    • Op die dag van die praatjie: Keer terug na hierdie webtuiste deur (1) die skakel in die e-pos te volg of (2) onder MY PROFILE > MY ACCOUNT > MEMBERSHIPS sal jy die skakel vind na die bladsy met die Zoom details.