Gedragskalender

R226.75

In stock

Jou kitsgids vir dissipline met deernis. Die moets en moenies vir die hantering van jong kinders se probleemgedrag volgens Hettie Brittz se boek Kweek Dissipline met Deernis. Elke bladsy van die A3 kalender bevat een tipe wangedrag met baie praktiese idees vir die korreksie daarvan.

Additional information

Weight 0.18 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gedragskalender”

Your email address will not be published. Required fields are marked *