Emosiometer

R125.95

Out of stock

Die magnetiese Emosiometer help kinders met die ontwikkeling van hul emosionele intelligensie, tuis of in die klaskamer, deur hulle te help om aan te dui hoe hul bui verander deur die dag en dan ook gesprekke te kan hou oor die redes daarvoor (eetgewoontes, min slaap, ander se optrede, ens.) Dis belangrik dat kinders geleer word dat jy beheer het oor jou emosies en dus kan kies hoe jy voel en nie ander se optrede kan gebruik as ‘n verskoning vir negatiewe emosies nie. ?n Skuifertjie stel ‘n persoon voor en word rondgeskuif op die emosiometer om aan te dui wat hul voel. U kan ekstra magnete vir elke familielid bestel, omdat daar slegs een magneet saam met die emosiometer gestuur word. (Sien onder produkte.)

Additional information

Weight 0.089 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Emosiometer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *