Emosiekaarte vir Sierboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

R25.00

Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal sierboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later die woorde gebruik om hul emosies uit te druk. (Dit werk ook goed vir volwassenes.) Hierdie produk is slegs beskikbaar in Pdf-formaat om af te laai en self te druk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Emosiekaarte vir Sierboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)”

You may also like…