Bespreek ‘n Opvolg gesprek: Bome in ons Tuin

R100.00

Bespreek ‘n opvolg gesprek met ‘n Fasiliteerder oor die Bome in JOU Tuin. Lees asb onderaan voordat jy ‘n bespreking maak. 

Sold By: EverGrowth Online

Description

Jy het nou reeds al die videos van Die Bome in Ons Tuin gekyk en ons vertrou dat jy nou ‘n beter begrip het van die verskillende temperamentsoorte.

Wil jy dalk met iemand klankbord? Dalk will jy bevestiging hê dat jy op die regte pad is? Dalk wil jy ‘n paar gedagtes deurgesels?

Jou gesin se unieke kombinasie van temperamentsoorte klink dalk soos ‘n hele kwekery! Dalk voel dit onmoontlik om almal se behoeftes aan te spreek volgens hul boomsoort? Bespreek ‘n opvolg gesprek met Lydia of Nanette om te ontdek hoe om die kennis wat jy het op jou gesin toe te pas. Dit kan ‘n telefoniese gesprek wees of ‘n Zoom afspraak van 1 uur wees. 

Gereed om ‘n afspraak te maak?

  1. Voltooi asb die vorm hieronder. 
  2. Dan kan jy die geskikte datum en tyd kies hierbo.

Ons sien daarna uit om saam jou boomtaal te praat 🙂

Voltooi asb. hierdie vorm omtrent die Bome in jou Tuin.

 

Verification