Beloningskaart – Onder die see (ELEKTRONIESE WEERGAWE)
R35.00
Beloningskaarte word gebruik om jong kinders aan te moedig om goeie gedrag te herhaal sodat dit goeie gewoontes raak. Kies een tipe wangedrag om te korrigeer en beloon die goeie gedrag konsekwent deur die kind se skuifertjie aan te beweeg elke keer as hul dit regkry.
Ons stel voor dat jy die beloningskaart uitdruk in A3 formaat en dan dit lamineer. Gebruik ‘n witbortmerker of ‘n klein foto van jou knd om jou kind se vordering aan te toon.
ELEKTRONIESE WEERGAWE – Hierdie produk is slegs beskikbaar in Pdf-formaat om af te laai en self te druk. Sodra u hierdie produk betaal en bewys van betaling stuur sal u per epos die produk se aflaaiskakel ontvang.
Description

You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.