Beloningskaart – Dinosourusse (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

R26.20

Beloningskaarte word gebruik om jong kinders aan te moedig om goeie gedrag te herhaal sodat dit goeie gewoontes raak. Kies een tipe wangedrag om te korrigeer en beloon die goeie gedrag konsekwent deur die kind se skuifertjie aan te beweeg elke keer as hul dit regkry. ELEKTRONIESE WEERGAWE – Hierdie produk is slegs beskikbaar in Pdf-formaat om af te laai en self te druk. Sodra u hierdie produk betaal en bewys van betaling stuur sal u per epos die produk se aflaaiskakel ontvang.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beloningskaart – Dinosourusse (ELEKTRONIESE WEERGAWE)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *