Babasake – Stel 2 (2 CD stel)

R125.95

In stock

SKU: IGCDS003 Category:

Twee CD?s vir ouers van babas:

Soete slaap: Sewe sleutels
‘n CD met wenke om slaapprobleme te voorkom en om
dit reg te ruk as dit reeds verkeerd gegaan het. As die
familiebed byvoorbeeld nie meer pret is nie, of Mamma
is so gemartel deur slaaploosheid dat sy nie meer reguit
kan dink nie…

Dummies, tieties en bersies
‘n CD oor die “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat
gaan nie. Bottels, gunstelingteddies en duimpies ook!
Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd?
Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?

Additional information

Weight 0.107 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Babasake – Stel 2 (2 CD stel)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *