Afrikaans Huistaal vir die Laerskool

R210.00

In stock

SKU: GHB025 Categories: ,

Hierdie is ‘n alles-in-een Afrikaans Leerboek en handleiding.  Dit is ‘n goeie hulpbron in die klaskamer asook tuis met huiswerk en kan gebruik word vir naslaanwerk om kinders met basiese taalonderrig te ondersteun om sterk, standvastige fondasies te lê.

Dit bied struktuur aan die proses waarvolgens kinders die vaardighede moet aanleer!  Hierdie is ‘n Afrikaanse resepteboek wat al die reëls en stappe bevat oor hoe taal werk.  Met hierdie boek het jy die regte gereedskap om die taal met gemak aan te pak.

Die doel van die boek is om ouers deur die korrekte inligting, hulpmiddels en ondersteuning, op te lei en die onderrig en ondersteuning van hulle kinders op ‘n opwindende en bevredigende pad te stuur.