A1 Temperamentplakkaat – Uitdagings

R99.70

In stock

Het jy al gewonder waarom elke kind so kreatief kan stout en moeilik wees? Hulle het mos elkeen unieke streke… Soms wonder ons net of hulle darem normaal is? Hierdie plakkaat gaan jou help om te sien watter uitdagings tipies is van elke temperamentstipe en boomkombinasie van elke lid van jou gesin, elke kind in jou klas, elke kollega by die werk of elke vriend of vriendin. (Ja, grootmense het ook uitdagings!) Nou kan jy vir die eerste keer op een A1-grootte plakkaat sy aan sy sien wat die unieke uitdagings is wat jy kan verwag om tee te kom tydens die kweek van roosbome, palmbome, sierbome, dennebome, sierpalms, palmdenne, palmrose, sierrose, sierdenne en dennerose. Verstaan sommer die hele woud beter!
Hierdie plakkaat is ideaal vir ?n gesin, klaskamer, sondagskoolklas, personeelkamer of enige ander plek waar om mekaar beter te verstaan, baie kan help!
DAAR IS NOG 3 PLAKKATE IN HIERDIE REEKS: BEHOEFTES, LEERVOORKEURE EN EIENSKAPPE.

Additional information

Weight 0.065 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “A1 Temperamentplakkaat – Uitdagings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *