A1 Temperamentplakkaat – So leer ons (leervoorkeure)

R99.70

Out of stock

Het jy al agtergekom party mense leer net nie? Of dalk leer hulle net ANDERS as jy! Jy kan nou presies weet hoe elke soort boom of boomkombinasie die maklikste en beste leer. Alles van huiswerkwenke, die ideale leeromgewing en beste leermeester vir elke temperament; tot hoe jy jou opvoedingstyl kan aanpas, is op hierdie plakkaat. Nou kan jy vir die eerste keer op een A1-grootte plakkaat sy aan sy sien wat die leervoorkeure is van roosbome, palmbome, sierbome, dennebome, sierpalms, palmdenne, palmrose, sierrose, sierdenne en dennerose. Verstaan sommer die hele woud beter!

Hierdie plakkaat is ideaal vir ‘n gesin, klaskamer, sondagskoolklas, personeelkamer of enige ander plek waar om mekaar see leerstyle beter te verstaan, baie kan help!

DAAR IS NOG 3 PLAKKATE IN HIERDIE REEKS: EIENSKAPPE, BEHOEFTES EN UITDAGINGS.

Additional information

Weight 0.065 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “A1 Temperamentplakkaat – So leer ons (leervoorkeure)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *