A1 Temperamentplakkaat – Behoeftes

R99.70

In stock

Wou jy nog altyd presies weet wat die unieke behoeftes is van?elke lid van jou gesin, elke kind in jou klas, elke kollega by die werk of elke vriend of vriendin? Nou kan jy vir die eerste keer op een A1-grootte plakkaat sy aan sy sien wat die?behoeftes is van roosbome, palmbome, sierbome, dennebome, sierpalms, palmdenne, palmrose, sierrose, sierdenne en dennerose. Jy sal sommer al die bome in die hele “woud” beter kan liefh?!

Hierdie plakkaat is ideaal vir ‘n gesin, klaskamer, sondagskoolklas, personeelkamer of enige ander plek waar om mekaar beter te verstaan baie kan help!

DAAR IS NOG 2?PLAKKATE IN HIERDIE REEKS: EIENSKAPPE?EN UITDAGINGS.

Additional information

Weight 0.065 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “A1 Temperamentplakkaat – Behoeftes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *