10 Gebooie van Genade

R136.45

In stock

SKU: GHM011 Categories: , Tags: , , ,

HERONTDEK HOE JESUS SE DOOD JOU VRYGEMAAK HET

?Die wet?beskryf die smal paadjie waarop ?n mens moet bly sodat jy nie intuimel en verlore raak nie. Jy leef met die reuk van die hel in jou neusgate, nes ons nou hier op Kilimandjaro die swaweldampe uit Kibo se krater moet inasem.??Maar genade?maak ?n groot ruimte oop ? soos die ysvelde links van my ? ?n plek sonder afgrond waar ek kan bokspring in die wete dat re?lsisteme my nie red nie.??Die Persoon van Jesus red my.? Ek kan na my weerkaatsing in die hemelsblou gletser kyk en dit kaats vir my net dit van myself terug wat reeds die kleur van die hemel is.??

10 GEBOOIE VAN GENADE PLUS GRATIS AFLAAIBARE PDF BYBELSTUDIEGIDS

(Sodra betaling bevestig is, ontvang ‘n aflaaibare PDF via epos)

Is jy moeg gesukkel om goed genoeg te wees?

Smag jy na genade?

Kom dan saam op hierdie ekspedisie na ware vryheid!

“Bergop, Kilimandjaro uit. Al klimmende en worstelende ontdek en beleef Hettie Brittz tien wonderlike gebooie van genade. Haar eerlikheid straal uit elke bladsy, maar ook haar diep slukke uit Christus se genadebeker. Ek kon hierdie boek nie neersit nie. Dit is loshande nou my gunsteling boek oor genade. Ek voel asof ek vir die heel eerste keer God se genade begin verstaan.”

Stephan Joubert

Additional information

Weight 0.205 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “10 Gebooie van Genade”

Your email address will not be published. Required fields are marked *