Luisterhulpbron: Hoeveel keer moet ek praat?
R40.00Hettie Brittz gesels oor die vermoë om te kan onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees. Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus inteken…