Showing the single result

  • Luisterhulpbron: ‘n Geestelike erflating

    R0.00

    Hettie Brittz gesels oor ouers se geestelike erflating aan hul kinders. Die inhoud:  Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir ons kinders makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te kies? Die formaat:  Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min. Jy luister via…