Showing the single result

  • Karakterkrans – ELEKTRONIESE WEERGAWE

    R35.00

    Hierdie plakkaat kan jy aflaai om dan self te druk. Ons wil kinders met karakter kweek. Hier is ‘n handige lys van alle karaktereienskappe wat ons kan aanmoedig. Idees hoe om erkenning te gee aan kinders wat die vrugte van die Gees en goeie karakter toon word bespreek deur Hettie Brittz op die Immergroen Ouerskap…