Showing all 7 results

  • Luisterhulpbron: Die ewige baklei!

    R40.00

    Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry. Die inhoud:  Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer? Die formaat:  Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus…

  • Emosiekaarte van al 4 boompies (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

    R60.00

    Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat elkeen ‘n ander gesigsuitdrukkings wys, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys…

  • Emosiekaarte vir Roosboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

    R25.00

    Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal roosboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…

  • Emosiekaarte vir Palmboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

    R25.00

    Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal palmboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…

  • Emosiekaarte vir Sierboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

    R25.00

    Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal sierboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…

  • EI Gereedskap vir Tiny Trees

    R100.00

    Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy:

  • Emosiekaarte vir Denneboom (ELEKTRONIESE WEERGAWE)

    R25.00

    Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal denneboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…