-

R60.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat elkeen ‘n ander gesigsuitdrukkings wys, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal denneboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal palmboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal roosboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal sierboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R40.00
Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het. Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry, is die tema. Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer?