Luisterhulpbron: Dummies, tieties en bersies
R40.00Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kanĀ luister deur middel van ‘streaming’ sodra ons jou betaling ontvang het. Dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?
Sold By: Hettie BrittzAdd to cart