Emosiekaarte van al 4 boompies (ELEKTRONIESE WEERGAWE)
R60.00Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat elkeen ‘n ander gesigsuitdrukkings wys, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys…
Sold By: Hettie BrittzAdd to cart